Bmx En Bende - Bok van Blerk

Bmx En Bende - Bok van Blerk

Альбом
My Kreet
Год
2010
Язык
`afrikaans`
Длительность
191400

Abaixo está a letra da música Bmx En Bende , artista - Bok van Blerk com tradução

Letra da música " Bmx En Bende "

Texto original com tradução

Bmx En Bende

Bok van Blerk

Pop 'n wheelie

Toe ons nog laatjies was

Het ons uit 'n boomhuis uit regeer

Toe alles alles was

Was ons ook vir alles blameer

Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege

En weer saam met my BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons nie gevare

Met BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

'n kop vir die Here

Ek mis my verlede

Toe ons die A-team was

Het ses van die beste soms beheer

Toe lewe veilig was

Heet ons pa’s op die grense marsjeer

Nou’t heinings ons mense

Ek wens ek was weer nege

En weer saam met my BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons nie gevare

Met BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

'n kop vir die Here

BMX en Bende was legende

En daardie jare was ons nie gevare

Met BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

'n kop vir die Here

Ek mis my verlede

Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege

En weer saam met my BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons nie gevare

Met BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

'n kop vir die Here

Ek mis my verleede

BMX en bende, BMX en bende etc

Ek mis my verlede

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos