Abaixo está a letra da música Verwag My Terug , artista - Die Heuwels Fantasties com tradução
Texto original com tradução
Die Heuwels Fantasties
Ek onthou dat ek net jou hand vas wou hou
Al was die ligte af Elektrisiteit toe jy aan my raak
'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
Die trane val
Uit my blou
En ek wil net onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd
En die trane val
Uit my blou
Kan jy onthou
Hoe jy ook my hand vas wou hou
Vat my terug
Ek wil nog 'n kans kry (2x)
Dit voel soms soos 'n reënboog
En soms soos 'n bom
Soms soos 'n vals noot
En soms soos 'n wolf
'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
'n Silwerstroom
Kristalhelder dagdroom
En die trane val
Uit my blou
En ek wil net onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd
En die trane val
Uit my blou
Kan jy net onthou
Hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug
Ek wil nog 'n kans kry
Terwyl ons vry
Vlieg daar vliegtuie in torings vas
En wis ons al die diere in die see uit
As ons baklei, is ek bly
Wanneer dit verby is Verby is As ons baklei, is ek bly
Dit is verby (4x)
En die trane val
Uit my blou
Kan jy net onthou
Hoe jy net my hand vas wou hou
Vat my terug
Donderbuis
Koop vir my tyd
En die trane val
Uit my blou
As ek kon onthou
Hoe ek net jou hand vas wou hou
Verwag my terug
Ek wil nog 'n kans kry
Músicas em diferentes idiomas
Traduções de alta qualidade para todos os idiomas
Encontre os textos que você precisa em segundos