Jy Was Daar - Riana Nel

Jy Was Daar - Riana Nel

Год
2014
Язык
`afrikaans`
Длительность
196490

Abaixo está a letra da música Jy Was Daar , artista - Riana Nel com tradução

Letra da música " Jy Was Daar "

Texto original com tradução

Jy Was Daar

Riana Nel

jy weet dis ek wanneer dit saak maak wat jy aan my

raak jy weet jou arms laat my luister waar jy langs my staar ek hoop jy weet jy

is my einde en jy sal

altyd wees een gees een vlees tot die dag van my

dood jy was daar toe die son uit kom en ek my hart aan jou belowe jy was daar

toe ons mekaar n

duisend jaar belowe en ek weet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy

was daar toe

ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart behoort

jy se dis hoe ons dit kan heelmaak as ons net aan hou praat en as die praat nie

meer genoeg is net

onthou wat wag jy se ek weet ek is jou einde en ek sal altyd wees een gees een

vlees tot die dag van

jou dood jy was daar toe die son uitkom en ek my hart aan jou belowe jy was

daar toe ons mekaar n

duisend jaar belowe en ek wet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy

was daar toe ons

mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart weer asem haal vir

die eerste maal in jare

net aan jou bly ek trou jy was daar toe die son

ytkom en ek my hart aan jou belowe jy was daar toe ons mekaar n duisend jaar

belowe en ek weet

saam met jou alleen is wat ons het net genade jy

was daar toe ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart

behoort

jy was daar jys waar my hart behoort

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos