Vertel My - Bobby Van Jaarsveld

Vertel My - Bobby Van Jaarsveld

Год
2009
Язык
`afrikaans`
Длительность
217500

Abaixo está a letra da música Vertel My , artista - Bobby Van Jaarsveld com tradução

Letra da música " Vertel My "

Texto original com tradução

Vertel My

Bobby Van Jaarsveld

Ek wens ek kon vandag antwoorde kry

Want die vrae brand soos vuur hier binne my

Ek wens ek kon vandag die rede weet

Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet

Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan

As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier

Ek het seer hier, dit is my donker uur

Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees

Dat alles net sal uitwerk vir die goed

Vertel my dis okay, iemand is daar vir my

En eendag sal ek ook die antwoord leer

Maar vir nou het ek seer

'n Halwe woord sal ook 'n troosting gee

Want hier is ek, ek veg hier op my knieë

En wie sal ooit die regte woorde kry

Want niemand weet wat dra ek binne my

Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan

As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier

Ek het seer hier, dit is my donker uur

Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees

Dat alles net sal uitwerk vir die goed

Vertel my dis okay, iemand is daar vir my

En eendag sal ek ook die antwoord leer

Maar vir nou het ek seer

Al wat ek vra is vir 'n redelike antwoord

Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos