Butterflies - Bobby Van Jaarsveld, Eden

Butterflies - Bobby Van Jaarsveld, Eden

Год
2015
Язык
`afrikaans`
Длительность
185480

Abaixo está a letra da música Butterflies , artista - Bobby Van Jaarsveld, Eden com tradução

Letra da música " Butterflies "

Texto original com tradução

Butterflies

Bobby Van Jaarsveld, Eden

Ek onthou die begin van November maand op ñ wingerd in die kaap

Jy’t gestaan teen die bas van 'n koelte boom ek was te bang om met jou te praat

Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en

Die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy

Gee my nog steeds butterflies

Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee

Jy my nog steeds butterflis

Dis al vyftien jaar in November maand lyk nog diselfde in die kaap teen daai

Koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir 'n dans

En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor

Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy

Gee my nog steeds butterflies

Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee

Jy my nog steeds butterflies

Net soos die wind waai…

Laat jy my kop nog draai

Wie sou dit ooit kon raai

Jy gee my nog mmmhmmh

Net soos die wind waai en als verander

Jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies

Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee

jy my nogsteeds butterflies

Net soos die wind waai

Jy laat my kop nog draai

Want jy gee my nogsteeds butterflies

Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my

nogsteeds butterflies

Gee jy my nog butterflies

Want jy gee my nogsteeds butterflies

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos