Knieë lam - Eden

Knieë lam - Eden

  • Ano de lançamento: 2018
  • Linguagem: afrikaans
  • Duração: 3:26

Abaixo está a letra da música Knieë lam , artista - Eden com tradução

Letra da música " Knieë lam "

Texto original com tradução

Knieë lam

Eden

Jy se dit is verby

Jy se jy kannie langer bly

Met my hart hier in jou hande

Weet ek jy moet gaan

Ek wens ek kon jou hou

Ek wens ek was 'n beter ou

As dit jou laaste aand by my is

Wil ek jou nie laat gaan

En nou staan jy voor my

Ooooh jy maak my kniee lam

ooooh jy haal die wind hier uit my seile

En ek bly net lief vir jou

En nou staan jy voor my

Ooooh jy maak my kniee lam

ooooh ek voel jou hande deur my hare

En ek wens dat jy

Se jy’s lief vir my

Ek wens jy kan verstaan

Hoe mis ek al ons tye saam

Ek mis jou hande deur my hare

Hoe kan ek jou laat gaan

Ek sien jou in die reen

Ek sien hoe jy jou hart uitleen

En ek wens na al die seer kry

Sien jy ek’s die een

En nou staan jy voor my

Ooooh jy maak my kniee lam

Ooooh jy haal die wind hier uit my seile

En ek bly net lief vir jou

En nou staan jy voor my

Ooooh jy maak my kniee lam

Ooooh ek voel jou hande deur my hare

En ek wens dat jy

Se jys lief vir my

Net lief vir

Net lief vir my

Net lief vir

Net lief vir my

Net lief vir

Ek soek jou naby my

En nou staan jy voor my

Ooooh jy maak my kniee lam

Ooooh ek voel jou hande deur my hare

En ek wens dat jy

Se jys lief vir my

En nou staan jy voor my

Ooooh jy maak my kniee lam

Ooooh ek voel jou hande deur my hare

En ek wens dat jy

Se jys lief vir my

Outras músicas do artista:

1

Hurt So Good

Eden • 2018

2

Point Of No Return

Eden • 2018

4

Cry No More

Eden • 2018

Novos textos e traduções no site:

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos