Suiderkruis - Jo Black

Suiderkruis - Jo Black

  • Ano de lançamento: 2017
  • Linguagem: afrikaans
  • Duração: 3:52

Abaixo está a letra da música Suiderkruis , artista - Jo Black com tradução

Letra da música " Suiderkruis "

Texto original com tradução

Suiderkruis

Jo Black

Waar bloed nie loop nie

Sal dit kruip

Wat die hart van vol is

Loop daar uit

Sal jy langs my staan

As my skip inkom

Deur die kamers van my hart

In die rigting van die Suiderkruis

Oor die golwe van my oseaan

As my skip inkom

Op die naat van die Suiderkruis

Sal my hart se rigtingstuk

Na jou toe wys

Sal ons dans op die ritmes

Al word ons grys

Want as dit by jou kom

Gee ek alles prys

Op die naat van die Suiderkruis

Sal my hart se rigtingstuk

Na jou toe wys

Sal ons dans op die ritmes

Al word ons grys

Want as dit by jou kom

Gee ek alles prys

Volg net die Suiderkruis

Ons harte klop vir mekaar

As jy my soek is ek daar

Sal die rots nog staan

As my skip inkom

Deur die draaie op ons pad

Met ons hande saamgevat

Sal ons die lig in die donker wees

As my skip inkom

Op die naat van die Suiderkruis

Sal my hart se rigtingstuk

Na jou toe wys

Sal ons dans op die ritmes

Al word ons grys

Want as dit by jou kom

Gee ek alles prys

Op die naat van die Suiderkruis

Sal my hart se rigtingstuk

Na jou toe wys

Sal ons dans op die ritmes

Al word ons grys

Want as dit by jou kom

Gee ek alles prys

Volg net die Suiderkruis

Waar bloed nie loop nie

Sal dit kruip

Wat die hart van vol is

Loop daar uit

Sal jy langs my staan

As my skip inkom

Op die naat van die Suiderkruis

Sal my hart se rigtingstuk

Na jou toe wys

Sal ons dans op die ritmes

Al word ons grys

Want as dit by jou kom

Gee ek alles prys

Op die naat van die Suiderkruis

Sal my hart se rigtingstuk

Na jou toe wys

Sal ons dans op die ritmes

Al word ons grys

Want as dit by jou kom

Gee ek alles prys

Volg net die Suiderkruis

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos