Vrede Vind - Jo Black

Vrede Vind - Jo Black

  • Ano de lançamento: 2017
  • Linguagem: afrikaans
  • Duração: 4:07

Abaixo está a letra da música Vrede Vind , artista - Jo Black com tradução

Letra da música " Vrede Vind "

Texto original com tradução

Vrede Vind

Jo Black

Trap diep spore my kind

Jy sal eendag êrens jou rus weer vind

Onder ‘n vye boom langs ‘n water stroom in jou drome

Al moet ek jou groet, dit bly ‘n bittersoet goodbye

Onthou net wat ek jou geleer het

Wat jy saai sal jy maai

Want daars nie fout nie of ons het hom

En ons is taaier as die res van die mensdom

Dit maak nie saak hoe hard jy val nie

Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie

En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg

Jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg

Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind

Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind

Dis waar jy vrede vind

Hou jou kop hoog, met die rug teen die wind, sal jy jouself weer vind

Op die die horizon sal jou son opkom in die more

Hou net moet tussen die suur en soet gebeur die lewe

En weet net elke man dra ‘n kruis steek jou hand nah om uit

Want daars nie fout nie of ons het hom

En ons is taaier as die res van die mensdom

Dit maak nie saak hoe hard jy val nie

Jy moet weet jys nie uit glas gemaak nie

En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg

Jy is gebore om te lewe, jys gebore om te veg

Wees ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind

Vergeet van aardse dinge dan sal jy vrede vind

Dis waar jy vrede vind

As ek die helfde van die man is wat jy was

Sou ek tevrede wees met wie ek is vandag

Daar was nie fout nie of jy het hom

Want jy was taaier as die res van die mensdom

Dit maak nie saak hoe hard jy val nie

Jyt geweet jys nie uit glas gemaak nie

En jy tel jouself op en jy ruk jouself reg

Jy was gebore om te lewe, jys gebore om te veg

Was ‘n man vir jou vrou, ‘n pa vir jou kind

Jy’t vergeet van aardse dinge nou het jy rus vind

Dis waar jy vrede vind

Mais de 2 milhões de letras

Músicas em diferentes idiomas

Traduções

Traduções de alta qualidade para todos os idiomas

Busca rápida

Encontre os textos que você precisa em segundos